Vir Welsyndienste / For Welfare Services / Yemisebenzi Yezenhlalakahle / Ditirelo Tsa Loago

SAVF HUIS DIEN BOTHMA

Wanneer ʼn tehuis spog met ʼn geskiedenis van ʼn paar dekades,  weet jy daar word in vrede en veiligheid goed omgesien na die inwoners.


Tehuis sorg goed vir oues

SAVF spognuus

Deesdae spog die tehuis met 65 kamers wat sowat 124 inwoners huisves, terwyl daar ook nog 26 woonstelle op die terein is waar bejaardes woon wat na hulself kan omsien, ʼn  Nuwe vleuel is verlede jaar geopen waar tussen 18 en 20 bejaardes gehuisves word wat spesiale sorg benodig.

Veilige tuise

HAARSALON

WASSERYE

BIBLIOTEEK

KOMMUNIKEERDER NUUS

KALENDER

NUUSBRIEWE

110 Jaar viering
Eenhede op die perseel

VERSKILLENDE FASILITEITE

GEBEURE

Meer foto’s … kliek hier

Huis Dien Bothma in Boksburg is op 1 November 1970 geopen, maar die Boksburg-tak van die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) bestaan al van 1911. Dien Bothma na wie die tehuis genoem is, was van  1929 lid en tussen 1949 en 1980 voorsitter van die SAVF.

WELKOM BY SAVF HUIS DIEN BOTHMA

Donateurs 

Kliek hier vir meer spognuus

Kliek hier vir meer foto’s

Website developed & hosted by
Execmail
www.execmail.co.za